Waar ons liefde aan lap vaswerk!
Wie is ek?
My Persoonlike Agtergrond
Desiree Maree 15 jaar oud
Wat was jou eerste groot sukses of mylpaal?
Ek sou sê my eerste groot sukses was toe ek in 2023 ‘n tweede plek behaal het vir my ouderdomsgroep in die Afriforum Besigheidsbytjies entrepreneurskompetisie.
Ek het op tienjarige ouderdom my eerste naaldwerk kursus gedoen en binne dieselfde jaar ‘n tweede een voltooi. Tydens die Covid pandemie het ek gesien ons gesin beleef finansiële druk en ek het vir my ma gesê ek dink ek moet ‘n besigheid begin. Sy het gevra watter tipe besigheid kan ek nou eintlik begin en ek het toe vir haar gesê ek kan stukkende klere heelmaak.
Ek wil graag ‘n bekende ontwerper word van bruikbare klere en nie net kunsstukke tydens modeparades nie. Ek wil ‘n winkel hê waar my reekse uitgestal kan word en ek wil werksgeleenthede skep vir jong mense.
My gesin se ondersteuning motiveer my altyd, veral as hulle die Bybel as riglyn gebruik om my te motiveer.
Henry Ford het gesê “Wether you think you can or you think you can’t, you are right.” Dit kom daarop neer dat jy in jouself en jou Godgegewe talente moet glo. Ek glo ook mens moet die Here altyd aan jou kant hou deur die regte dinge te doen.
Kategorie
Ons bied unieke ontwerpe, noukeurige herstelwerk, en vars herontwerp vir jou gunsteling klere.
Ontwerpe wat jou persoonlikheid vier.
Featured Project
Offering a unique and stylish perspective on fashion
Ut risus venenatis rhoncus libero dolor cras potenti erat efficitur elementum porttitor.
Ut risus venenatis rhoncus libero dolor cras potenti erat efficitur elementum porttitor
Ut risus venenatis rhoncus libero dolor cras potenti erat efficitur elementum porttitor
Ut risus venenatis rhoncus libero dolor cras potenti erat efficitur elementum porttitor.
Ut risus venenatis rhoncus libero dolor cras potenti erat efficitur elementum porttitor.
Ut risus venenatis rhoncus libero dolor cras potenti erat efficitur elementum porttitor.
Shopping Now!
Discover your personal fashion style
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.
Die proses...
Ons bied aan!
kliënt se persoonlike styl en assessering bespreking.
Neem gedetailleerde afmetings van die kliënt. Ontwikkel 'n insluitend sketse, kleurvoorstelle, en materiaalopsies.
Stel 'n lys van voorgestelde materiale saam en maak seker dat daar voldoende voorraad beskikbaar is vir die projek.
Skep 'n gedetailleerde plan insluitend lostrek van materiaal en maak van patrone.
Verfyn die ontwerp en maak seker die finale pasvorm is perfek.
Verseker dat die kledingstuk perfek pas en voldoen aan die kliënt se verwagtinge. Produk word dan gefaktureer, verpak en gestuur.
Mode is die kuns om jou innerlike skoonheid in elke stuk van jou klerekas uit te druk.
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.
Hoekom Desire?
Klere wat jou innerlike skoonheid en selfvertroue laat straal.
Ons bied 'n hoë vlak van professionaliteit en vriendelikheid in ons dienslewering, wat jou 'n positiewe ervaring waarborg.
Ons luister aandagtig na jou vereistes en sorg dat jy presies kry wat jy vra.
Ons span bring vars en kreatiewe benaderings na elke projek, wat jou 'n unieke en moderne styl gee.
Ons skep ontwerpe wat jou persoonlikheid en styl op 'n uitnemende wyse weerspieël, wat jou onderskei van die res.
Getuigskrif
Kliënt terugvoering